Loading...

NewsDesk

NewsDesk

Vrese dat korrupsie but Eskom Sal doodloop na De Ruyter weg is

Government
Salette Litago
Wed, 21 Aug 2024

Vrese dat korrupsie but Eskom Sal doodloop na De Ruyter weg is

Intussen is daar vrese dat omvattende ondersoeke na verskanste korrupsie by Eskom, asook pogings om miljarde rande van gewetenlose kontrakteurs en verskaffers te verhaal, bedreig kan word ná André de Ruyter se vertrek.Die voormalige uitvoerende hoof het Eskom met onmiddellike effek verlaat ná ’n plofbare onderhoud wat Dinsdag op televisie uitgesaai is.De Ruyter het onder andere die ANC en regeringsministers direk met korrupsie verbind.Volgens News 24 is sekere senior Eskom-personeel ook bekommerd dat die maatskappy sy beleid oor aanleginstandhouding kan verander met De Ruyter se vertrek.