Eden FM News

Simmers besoek Sentraal Karoo Distrik


Provinsiale LUR van Infrastruktuur, Tertuis Simmers, begin vandag met sy 2-dag Sentraal Karoo Distrik uitreikprogram. Simmers het tydens sy besoek gesê hy sal kontak he met die plaaslike munisipaliteite, en begin vanoggend met die Laingsburg-munisipaliteit. Hy het gesê dit sal môre, Woensdag, opgevolg word deur besoeke aan die Beaufort-Wes- en Prins Albert-munisipaliteite.